| Modulekode | MUW 702 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module fokus op die ontwikkeling van onderwysvaardighede in musiekopvoeding, insluitende kennis en begrip van opvoedkundige teorieë en filosofieë wat die onderwyspraktyk onderskryf. Praktiese aanbiedings-vaardighede sal ook uitgebrei en verskerp word, met aandag aan die fasilitering van groepmusiseringsaktiwiteite. |
| Modulekrediete | 24.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Musiek |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App